Traan van Jesus

by Hennie
(Kimberley, South Africa)

(Afrikaans version: of Tear of Jesus for those who can reaad Afrikaans or Dutch)

Verbeel jou jy staan onder die kruis
en vang hierdie traan van jesus in jou oop hand

Mens sien jy die traan in jesus oog
aan die kruis omhoog
nie oor sy liggaam se pyn
maar oor ons mense se sonde nou syn
as hy sê: Vader vergeef
hul wat nie reg leef
trek hul nader
laat hul verander
en as Sy traan val in mens se hand
dat ons eie trane drup op elke voet
sy traan keer ons harte om
was ons so lank so dom
Sy liefde soos heuing soet
kom Gees van God in ons verstand
en neem weg ons dwaasheid
verander ook ons boosheid
groot en klein sonde
sonde van liggaam en gees
U kom om naby ons te wees en te genees
was ons van sonde, liggaam en hart se wonde

Laat ons kyk en ook sien
U is die een wat mense moet dien
vir U genade sal ons u loof
U wat gee wat u mense beloof
maak ons toe hande en hart weer oop
u Jesus, u het ons seer en duur gekoop

..laat die sagte traan van u ontvang
ons altyd aleen, na u laat verlang

want U blydskap en vrede is anders
soos seegolwe, laat spoel die branders
oor ons siele weer, weer en weer
niks en niemand kan u liefde keer..

..en nou soos u elke traan
van ons in ‘n botteltjie (kruik, velsak) hou(psalm 56:8)
sal ons ook u traan
styf vas teen ons bors
veilig in ons hart hou
mense se siele sal gedurig na u dors..

miskien is dit so
dat God aan die kruis huil
oor ons mense in sonde vuil
en ons hart se wonde so seer
word u genade meer en meer
want dan hoor ons ook: dis volbring
en nou kan ons van Sy genade sing
miskien is dit so

(wie) hoeveel ander(s) is daar
wat in Jesus glo vir verlossing
maak hom jou lewe se koning
en ervaar wat is waar

Mense benodig mense om die lig te bring
waar iemand nog sit, deur donker nag, omring
Mense benodig mense om god se liefde te voel
o Heilige Duif, seen ons vir die regte doel

sal jy gaan of net in die kerk bly staan
om na iemand anders te neem, Jesus se traan

Click here to post comments

Join in and write your own page! It's easy to do. How? Simply click here to return to Your Poems.

Enjoy this page? Please pay it forward. Here's how...

Would you prefer to share this page with others by linking to it?

  1. Click on the HTML link code below.
  2. Copy and paste it, adding a note of your own, into your blog, a Web page, forums, a blog comment, your Facebook account, or anywhere that someone would find this page valuable.

© 2008-2028 - All rights reserved.

No content on preachology.com may be printed or

copied to any other site without permission.

The Preaching Ezine

Click Here!

Subscribe to my free newsletter for monthly sermons and get a free book right now. Just follow the link above and get the details!


Sermon Supply Ministry

Click Here!

Be ready for Sunday…before Saturday night!
Just follow the link above and get the details!


Manna Seminary

Click Here!

Did you ever want to start or finish your Ministry Training?
Just follow the link above and get the details!


YOUR PAGES:


Your Web Page:
Want your own sermon web page? You can have one!
Your Outlines:
Share YOUR skeleton outlines.
Your Illustrations:
Share YOUR Illustrations.
YOUR SERMONS:
Encourage other ministers
by sharing
YOUR great sermons!
Your Poems:
Encourage us all
by sharing
YOUR great poems!